Die Linkse Pil of die Self Doen Pil. Wat kies jy? | Ep. 3

Die Linkse Pil of die Self Doen Pil. Wat kies jy? | Ep. 3

From: Goosenomics
1 0 about 1 year ago
ʼn Paar klein data punte het die afgelope paar weke in die Suid Afrikaanse nuus geakkumuleer. SABC bailout, Tito se groot plan, DA identiteit krisis, rassisme in die Bok span en die Solidariteit toekoms beraad. Op die oog af het hierdie gebeure nie veel met mekaar te doen nie, maar as mens na die makro prentjie kyk dan is daar beslis ʼn patroon wat vorm.

Vir meer Goosenomics, volg die skakels hieronder:

Spotify: https://tinyurl.com/y6j4vebg
Google Podcasts: https://tinyurl.com/y632sq8s ... See More

Author

Find us on Facebook

iAB member
Copyright 2020 - Spreaker Inc. a Voxnest Company - Create a podcast - New York, NY
Help